reviews

Here’s what our clients say:

Wonderful Service

25/01/2025

Heidi provided the most lovely and efficient service. She was so helpful with my questions and really made my purchasing experience a joy. I love the quality of my Moonstone Earrings and I will definitely be keeping an eye out for her new pieces going forwards. Thank you Heidi!

Warm regards,

Tracey-Leigh

Tracey L

Pragtige perel juwele

12/11/2025

Baie dankies vir my mooiste perels Heidi🌷die ‘necklace’ en oorbelle is presies wat ek wou gehad het en PRAGTIG verby. Waardeer jou en gaan beslis weer bestel.

Talitha

Mabe ring

09/11/2025

Baie dankie Heidi. My ring gekry en pas perfek.

Ek is mal oor die ring!

Charmaine

Lieflike kwaliteit juwele

15/10/2025

Baie tevrede met my spesiaal verpakte turkoois oorbelle en kettings vir pendants werk goed en lyk baie mooi

Waardeer jou hulp en raad Heidi

Michelle

Fantastiese reeks & top kwaliteit

07/10/2025

Regtig mal oor my mooi oorbelle en pendants Dankie Heidi ek kry soveel komplimente en so bly ek het jou ontdek op Facebook

Minette S

Stunning & unique range at Heidijuwele's exhibition

10/06/2025

Really thrilled I discovered Heidi Juwele at a Women’s event I attended recently. I love the pieces I bought for myself and my sisters love the jewellery gifts I bought for them!

Friends who complimented me on my beautiful earrings and pearl necklace, did online shopping via the safe webshop of Heidijuwele

THANKS Heidi we love your unusual & special jewels💚💫💚

Diana M

Lovely Larimar pendant

08/04/2025

Thanks so much for the gorgeous Larimar pendant 🌸

Anonymous

Chrysocolla juwele

07/04/2025

Mooiste mooi oorbelle en pendant . Die kleur van Chrycolla stene is besonders en gaan dit nog baie dra. Sien uit om weer by Heidijuwele te koop.

Dankie 🙂

Zonika

Pragtige Pink Rubelite oorbelle

04/03/2025

Hallo Heidi

My liewe moeder is baie happy met haar mooi pink oorbelletjies

Dankie🌸

Louisa

Pragtige juwelereeks

05/02/2025

Baie dankie Heidi met jou hulp om my ringgrootte te kry . Pas perfek en die emerald lyk pragtig. My dogter is ook mal oor haar pereloorbelle (was die perfekte geskenk vir haar

Elmarie

Paraiba pendant and silver chain

20/01/2025

WOW I am beyond grateful! My best purchase – it is so solid & beautiful THANK YOU

Anastasia

LOVELY Xmas gifts

30/12/2024

Thanks VERY MUCH for beautifully wrapped jewellery I ordered for Xmas gifts. So happy and will order from HeidiJuwele again 🤩🤩

Roxanne M

LOVE my earring order

06/12/2024

Thank you Heidi the earrings are so gorgeous

I’ll order from you again🙂

S A

Pearl bracelets

14/11/2024

Hello Heidi

The pearl bracelets arrived and they are so PRETTY. My grandaughters will love them.

Thank you💜

Hazel

Silwer ketting en pendant

09/10/2024

Baie dankie Heidi vir die pragtige ketting en pendant in die mooi verpakking 🎁 Mal daaroor – blink so mooi .

A K

'Stunning' belle

02/10/2024

Hello, baie dankie vir die stunning belle🤩 hulle is wragtig pragtig🌸

A N

Perfekte geskenk

17/09/2024

C is mal oor al haar geskenke. Baie dankie Heidi 🌺

Annemari

Allermooiste pendant en oorbelle

14/09/2024

Dankie vir die pragtige pendant en oorbelle . Mal daaroor en waardeer jou goeie diens Hedi👏👏

Sanet

Lovely jewelry

29/08/2024

Very happy with jewelry I ordered online.

Good prices and nice to get compliments when I wear it

YS M

Love shopping with Heidi

09/08/2024

Such beautiful range of jewellery and always find gifts and beautiful wrapping too

Thank you Heidi

Amanda G

Gorgeous pearls

02/08/2024

Thank you Heidi for the beautifully wrapped parcel with my gorgeous pearl jewellery I ordered online.

Chloe

Pretty range & Best service

12/07/2024

Thank you Heidi

Received my order and I am thrilled. Appreciate your help choosing the gifts and earrings for myself

Julie

THANK YOU FROM MY HEART

06/07/2024

From my heart a HUGE THANK YOU

HEIDIJUWELE rocks ! The best service and my necklace and rings are very beautiful I wear them all the time.

See you soon for more jewellery Heidi

Rozanne

Mooiste juwele

02/06/2024

Ek is baie gelukkig met my juwele en spaar vir my volgende bederf

M M

Pragtige & smaakvolle juwele

29/04/2024

Heidi vir sulke pragtige & smaakvolle juwele verdien jy ‘n groot pluimpie! Dankie vriendin

Trudi K

Trudi K

One of a kind & original

15/04/2024

Just love my necklace & receiving so many compliments .

Thank you Heidi

# jewelery#happy#original#oneofakind#excellentservice

GAM R

Lovely range of quality jewellery & the best client service

14/04/2024

Thank you Heidi

I found real beauties to add to my silver jewellery collection

Tania

Uniekheid ❤️❤️

14/04/2024

Baie dankie Heidi vir my unieke ring en oorbelle ❤️ en jou uitstekende diens ❤️

ABrink

Mooiste oorbelle

12/04/2024

Baie dankie Heidi

Dra my oorbelle en ringe elke dag dis so mooi en kry soveel komplimente.

ABotha

Mooiste Mooi.

19/03/2024

Ek is gek oor juwele maar hou van “uniek” wees… en het van die mooiste juwelle hier by “Heidi Juwele” ondek … Heidi het soveel passie en help graag en haar diens is puik.

Baie dankie vir die pragtige juwele Heidi. 🌼

Nelti

Lieflike en topkwaliteit juwele

12/02/2024

Baie dankie vir my mooiste ringe en ek waardeer jou moeite Heidi.

Heidijuwele se diens is uitstekend!

Hester M

Beautiful juwele

21/12/2023

Ek is baie tevrede met my juwele wat ek aanlyn gekoop het. Spaar nou vir my volgende bestelling. Heidi se diens is uitstekend

Nerina

Uitstekende diens en mooiste webblad

08/11/2023

Baie dankie vir my bestelling. Mal oor my oorbelle en pendant

Wanda

Excellent service & top quality jewellery

08/11/2023

Heidi was very helpful and I am very pleased with my online purchases.

THANK YOU for prompt delivery of my order.

Landre

Chime pendant

07/10/2023

Die chime pendant kry baie komplimente

Baie dankie Heidi vir mooi verpakking🎁

Lani vd W

L W

Moonstone Necklace

28/09/2023

I recently purchased the Moonstone Necklace from the website . I am so thrilled and impressed with my new piece of jewelery and the excellent service recieved from Heidi.I have had so many compliments and will definately be ordering again soon.

Gudrun R

Pretty jewellery

03/09/2023

Thank you Heidi. The pieces I bought for gifts are so pretty and the birthdays will be remembered when my friends wear their jewelery

Gwen

Goeie kwaliteit en sakpas pryse

18/08/2023

Goeie pryse vir kwaliteit juwele. Baie dankie vir mooi verpakking van my oorbelle en maansteen ring . Die ring pas perfek.

Gaan weer bestel by HEIDIJUWELE se aanlynwinkel.

Marna W

Mooi juwele. Uitstekende diens

12/08/2023

Juwele is pragtig & diens is uitstekend! Baie dankie HEIDI Juwele.

Bertina F

Pragtige perels

10/08/2023

Puik diens en my perels is pragtig 🌟

Baie dankie HEIDI Juwele

Elzanne

Mooiste juwele

09/08/2023

Baie dankie vir my ringe. Pas perfek en dra dit elke dag

Wanda

Awesome!

09/08/2023

Very satisfied with my recent purchase. Will recommend!

Sandra